Category Archives: Radio Pages

Uitsaaines

Uitsaaines-header

Die Afrikaanse Radio Stasie op die Internet. Luister na Lekker Afrikaanse Musiek van die oggend tot die aand, hier op jou rekenaar.

Uitsaaines-Logo-S

Winamp windows Media Player Real Player QuickTime Web Proxy

KLIK HIER om Uitsaaines te Besoek

Koepel Stereo FM

ksfm

Radio Koepel of te wel Koepel Stereo 94.9 FM saai uit in die Parys omgewing.

Koepel Stereo FM (KSFM) is ‘n Gemeenskap Radio Stasie gebaseer in Parys in die Vrystaat-provinsie van Suid-Afrika. Die stasie is gelisensieer is om te werk op die 94,90 MHz frekwensie deur die regulerende liggaam OKOSA, met ‘n mandaat van 30% Engels 70% Afrikaans.