Tegniese Steun Departement

Raadpleeg asseblief die volgende hulpbronne voor u die Tegniese Steun Departement kontak:

  • AmpleTech Opleiding Videos – ‘n Reeks Opleiding Videos is beskikbaar met demonstrasies oor hoe fasiliteite benut kan word. Let veral op na videos oor WordPress, PayPal en E-pos.
  • MDBP Wenke – Handige Wenke en Hulp oor Internet Fasiliteite en Dienste.
  • Facebook – U kan ook vir ons op Facebook kom kuier en ‘n vraag op die muur skryf indien nodig.

Tegniese personeel se tariewe kan R365 tot R500 per uur beloop. Ons help egter kliënte met geldige tegniese versoeke graag gratis, maar maak asseblief seker dat u vrae nie reeds elders beantwoord word nie. Indien u egter tegniese dienste verlang soos die ontwikkeling van ‘n webtuiste, kontak dan MDBP se Verkope Departement.  Ons help graag met nuwe tegniese vrae.

_____________________________________________________

 

Kontak die Tegniese Steun Departement indien u Tegniese Hulp of Steun verlang op enige Produkte of Dienste.

Indien u Skype fasiliteite het, kan rekenaar skerms met of deur tegniese personeel gedeel word vir vinnige demonstrasies of om ingewikkelde probleme op te los.

* (dui 'n vereiste veld aan)

Aanvaarbare lêer tipes
Maksimum lêer grootte