MDBP Gids

Hier volg ‘n paar handige skakels.

Munisipaliteite, TV- en radiostasies, besighede, funksie organiseerders, politieke partye, kunstenaars, skole, kerke, nuus agentskappe, burgerlike beskerming, helpmekaar- en ander organisasies wat hul aanlyn koerante, publikasies en webtuistes by die MDBP Netwerk wil inskakel, kan gerus ons Verkope Afdeling kontak vir hulp en informasie.

[button size=”normal” type=”default” value=”Kontak MDBP Verkope” href=”http://mdbp.org/kontak-ons/verkope-departement/”]

___________________________________________________

 

Search the Business Directory:
Search by Category:


Favicon CC

"Favicon" is handig om kentekens vir webtuistes te maak sodat die webtuiste vinnig en maklik geïdentifiseer kan word in Internet Sagteware ("Browsers").

Flip Text

"Flip Text" keer teks boodskappe onderstebo vir bietjie pret met vriende op sosiale netwerke.

Google Adsense

"Google Adsense" is Google se Advertensie Netwerk wat Webtuiste Eienaars in staat stel om inkomste te genereer uit Advertensie Spasies op hul Webtuistes.

Google Adwords Editor

"Google Adwords Editor" is Rekenaar Sagteware wat gebruik kan word om Advertensie Veldtogte deur Google se Advertensie Netwerk te bestuur.

Google Custom Search

"Google Custom Search" konsolideer soekresultate van geselekteerde webtuistes. Ideaal vir Webtuiste Eienaars met meer as een Webtuiste, wat doelgemaakte soekfasiliteite vir besoekers wil skep.

Google Feedburner

"Google Feedburner" help om jou RSS Nuus via die Internet te versprei indien jou Webtuiste oor RSS fasiliteite beskik.

Google Guide

"Google Guide" wys gevorderde metodes om Informasie uit Google te trek. Dit is handig vir Marknavorsing en vele ander doelwitte.

Google Hot Trends

Gebruik "Google Hot Trends" vir marknavorsing om te bepaal wat die publiek op die Internet soek

Google Keyword Tool

Gebruik die "Google Keyword Tool" om te bepaal hoeveel keer per maand die Publiek vir iets spesifiek op die Internet soek. Ideaal vir marknavorsing tydens bemarking.

Google Search Position

Bepaal jou Webtuiste se posisie in Google se Soekresultate vir Spesifieke Soekwoorde

Google Selfoon Soekfasiliteite

Google Selfoon Soekfasiliteite is verseker beter as dit wat jy van jou Selfoon of Internet Diensverskaffer kry

Google Trends

"Google Trends" is ideaal om Mark Tendense te bepaal, m.a.w. of die aanvraag vir 'n spesifieke produk of diens besig is om toe te neem of af te neem

Internet Speed Test

Toets die Spoed van u Internet Verbinding (SpeedTest.Net)

Internet Tools

"Internet Tools" is 'n handige fasiliteit om die eienaar van 'n IP Adres bepaal.

Scam Alert Network

"Scam Alert Network" verskaf Wenke en Informasie oor Internet Veiligheid en Sekuriteit.

Tiny URL

"Tiny URL" is 'n handige fasiliteit om lang Internet Adresse ("URL") te verkort. Veral handig vir selfone.

W3 Schools

By "W3 Schools" kan Webtuiste Eienaars basiese programmering vir Webtuistes leer. Dit is veral handig om verstellings aan bestaande Webtuistes en Sagteware Programme te maak.

Powered by Business Directory for Wordpress

 

Nuwe MDBP Gids Inskrywings